Baie dankie vir jou boodskap, na-ure. Ons waardeer dat jy tyd en breinkrag in sit om ons te help. Baie dankie vir die volledige en weldeurdagte verslag, Adele!
Submitted on Monday,
Click here for guidelines on writing reviews.
Write a ReviewBaie dankie vir jou boodskap, na-ure. Ons waardeer dat jy tyd en breinkrag in sit om ons te help. Baie dankie vir die volledige en weldeurdagte verslag, Adele!
Submitted on Monday,
Baie dankie vir vanoggend. Ons kindjie wou net dadelik weet wanneer sy weer kan terug gaan. Sy was 'n ander mens vanoggend omdat ons na jou toe kom en oor sy 'n breek v die skool kry... Baie dankie vir jul tyd saam. Sy love dit net om na jou toe te gaan. Ons waardeer jou liefde en deernis. Dankie vir al jou moeite en oulike insette so ver! Ons gebruik alreeds die 'tools' soos wat dinge gebeur.
Submitted on Monday,
Baie dankie. Hy het dit vreeslik geniet. Hy se 'Dit is die beste Tannie in die wereld!'
Submitted on Monday,
Opreg dankie dat jy soveel sorg en insig ten opsigte van hierdie tiener aan die dag lê.
Geluk met so 'n uitnemende verslag. Dit is 'n meesterstuk.
Jy lewer 'n uitstekende diens aan jou medemens, Adele. So baie dankie daarvoor.
Submitted on Monday,
Adele, dankie vir al jou moeite. Ek kan sien hoekom ons kindjie van jou hou. Ek kon 'n gratis afsrpaak reël by SpecSavers. Dan wil ek ook asb graag verneem of hy eerder teruggehou kan word in Graad 1 volgende jaar. Ek voel die druk van Afrikaans leer en lees begin hom emosioneel erg te beїnvloed. Baie dankie ook vir jou mooi verduideliking van sy leer-uitdagings. Jy is regtig werklik n omgee-mens. Wees geseënd en sterkte.
Submitted on Monday,
Duisende dankies vir jou kosbare boodskap, Adele. Dankie vir die werk wat jy saam met hulle doen, vir die vertroueling wat jy vir ons tieners is, en vir die gereedskap waarmee jy hulle toerus. Ons waardeer jou opreg!
Submitted on Monday,
Ons seun het baie lekker met jou gesels. Hy se hy sien baie uit daarna om weer na jou toe te kom.
Nogmaals baie dankie vir die wonderlike manier waarop jy my kind hanteer. Ons waardeer dit so baie.
Submitted on Monday,
Jou aanbieding was puik! Dankie vir jou spesiale moeite.
Submitted on Monday,
Jy is vir ons kosbaar. Dankie vir jou en dat jy altyd jou kennis op so besonderse wyse aan ons oordra en deel.
Submitted on Monday,
Dear Adele, thank you so much. With you by our side, only greatness is expected. Thank you for holding my hand until this far. You have equipped me with so much knowledge and inspired me to do so much research. I’m truly grateful.
Submitted on Monday,
Ons waardeer jou mooi begeleiding. Baie dankie vir die verskil wat jy in ons kind se lewe gemaak het. Dit is sommer lekker.
Submitted on Monday,
Thank you for the thorough evaluation and assessment report you provided for our son. Your insights and recommendations are invaluable to us, and I truly appreciate the time and effort you put into understanding our son and his unique needs. The report is clear and informative, and it is already helping me to better understand how we can support our son's development moving forward. I am grateful for your professionalism, compassion, and the care you showed throughout the process. It is clear that you genuinely care about helping children and their families, and that means a great deal to me.
Submitted on Monday,
Please say you saw this on Jozikids.
Currently no events.
Currently no competitions.