Mothers and Miracles Moreleta

view
contact Liana Janse van Rensburg
Send us an e-mail
Visit our web site
venue 1172 Paul Street
Moreleta Park Pretoria South / Tshwane
view google map
time Morning and afternoon classes
Monday - Friday
cost Kontak Liana vir besonderhede
age From 3 Months - 3 years old
find


Mama en baba/kleuter ontwikkeling groep klasse asook babamasering


Jong kinders kan nie onderskei tussen ‘leer’ en ‘speel’ nie, hulle leer ontdekking en ondersoek deur middel van spel. Mothers and Miracles het klein groepies ontwikkel wat weekliks bymekaar kom om die unieke en onbeperkte potensiaal van elke kind te optimiseer.

Dié groepies word begelei deur bekwame fasiliteerders wat die ontwikkeling van jong kinders verstaan. Ons werkswinkels skep ‘n milieu waar ons kennis oordra om jou te ondersteun in jou rol as ouer. Jy sal ander mammas soos jy ontmoet en die geleentheid gegun word om ervaringe en idees te deel; asook om lewenslange vriendskappe te ontwikkel.

Gedurende sy eerste drie lewensjare ontwikkel jou kind intellektuele, emosionele en sosiale vaardighede wat van uiterste belang is, soos om te leer, liefde te gee en te ontvang, empatie te betoon, selfversekerd te wees.

Dit bevorder weetgiengheid en deursettingsvermoë. Dit sal jou kind in staat stel om te leer, goed met ander oor die weg te kom en ‘n gelukkige en produktiewe lewe te lei.

We have Mothers and Miracles studios nationwide and even one in Windhoek. Spread the word. Visit our website to locate a class near you.

Why choose Mothers and Miracles


• Workshop activities are developed by an early childhood educationalist specializing in the birth to three year old age group. All activities are carefully structured to ensure that they are age and developmentally appropriate
• Workshops are owner-run and managed by carefully selected and trained women who are passionate about early childhood development
• Mothers and Miracles classes are small and intimate allowing you and your baby to enjoy individual attention
• Our classes are presented in environments that encourage children to play and explore safely

Upcoming Events

Mothers and Miracles Classes - Every Wednesday
Mothers and Miracles Classes - Every Thursday
Click here to view event details
Please say you saw this on Jozikids.



"The content of this page in so far as the marketing of goods/services is concerned, is the property of the company itself and Jozikids cannot be held responsible for the accuracy, validity or legality of the content therefore."


June 2018
s m t w t f s
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30