Mosterdsaadjies Opvoedkundige Speelgroep

contact Chantelle Kriek
Send us an e-mail
Visit our web site
venue Cornelius Straat 1140
Weltevredenpark West Rand
view google map
time Mon tot Vry: Half Dag 07h00 am - 13h00 pm
Mon tot Vry: Vol Dag 07h00 am - 17h30 pm
Dagsorg beskikbaar gedurende skoolvakansies.
cost 2017 Fooie sluit ontbyt in
5 dae n week R 2035 Half Dag 07:00 - 13:00
5 dae n week R 2750 Vol Dag 07:00 - 17:30
3 dae n week R 1540 Half Dag 07:00 - 13:00
age From 18 Months - 5 years old
find


Kindersorg van 18 maande tot 5 jaar oud


Mosterdsaadjies is n kindersorg ontwikkeling fasiliteit wat kinders vanaf die ouderdom van 18 maande tot 5 jaar opvoed in n speels, rustige en gedisiplineerde omgewing. Mosterdsaadjies se kern is die kweek van Christelike waardes. Ouers wat ingestel is op n christelike fondasie sal veral baat vind deur hul kleuters se opvoeding toe te vertrou aan Mosterdsaadjies.

Kleuters word blootgestel aan die "Day by Day Early Childhood Development" kurrikulum volgens hulle ouderdomsgroep. Day by Day voldoen aan die basiese vereistes soos voorgestel deur die Departement van Onderwys.

Met die kurrikulum, gekoppel aan n lae onderwyser : kleuter verhouding verseker dit n kwaliteit opvoedings diens vir kleuters en ouers.

Buitemuurse aktiwiteite


Buitemuurse aktiwiteite word ook ekstra aangebied deur Monkeynastix wat onafhanklik van die skool funksioneer en is aan beveel vir groot motoriese ontwikkeling.
Creative grow maths maak u kind gereed vir wiskunde op n speelse manier.
Please say you saw this on Jozikids.




September 2017
s m t w t f s
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
Kinglets and Queenies-
Zuca
Impak Newsletter banner
Bounce Inc 140 x 140
CrackerJack Parties
kidzville
The Nutty Scientist ROS
Moving Feet Dance and Wellness School
V K Marketing
Teddy Bear's Montessori
Smilemakers
Acorn Pre-primary
Home Cook
Mr Magic
Day for Fantasy
Advertise with us