Recent Competition

Competitions Recent Winners Wen 'n maand se Pienkvoet-Pret klassies ter waarde van R580

Wen 'n maand se Pienkvoet-Pret klassies ter waarde van R580

Competition ended on Wednesday, 7th December 2016
3 Gelukkige mammas staan elkeen 'n kans om 1 maand (4 klassies) plus 2017 se registrasie te wen.Totale prys waarde van elke wenner is R580.

Pienkvoet-Pret het op die 10de van Oktober oopgemaak, vir mammas en babas 3-36mnde. Klassies is in 4 ouderdomme opgedeel, 3-6mnde ,7-12mnde , 13-21mnde , 22-36mnde. Klastye verskil volgens die verskillende ouderdomme, doen asb navrae oor jou baba se ouderdom klassies. Klassies is een keer n week van n uur en n half. Pienkvoet-Pret Randburg/Sandton se studio is by 50 6th ave Fonteinebleau.





Winners

busisiwe sibeko
Chantelle Mulder
Chantall Parker
 
 
 
 


   Previous page

September 2018
s m t w t f s
1
2 3 4 5 6 7 8
9 10 11 12 13 14 15
16 17 18 19 20 21 22
23 24 25 26 27 28 29
30